top of page

Bydraes

2 Korinthiërs 9:6-8, 10 AFR20
Die punt is: Wie karig saai, sal karig oes; en wie oorvloedig saai, sal oorvloedig oes. Laat elkeen gee soos hy vooraf in sy hart besluit het – nie met droefheid of onder dwang nie, want God het 'n blymoedige gewer lief. En God is magtig om alle genade oorvloedig vir julle te laat wees, sodat julle altyd in elke opsig selfversorgend kan wees, en oorvloedig kan bydra tot elke goeie werk... En Hy wat saad aan die saaier voorsien en ook brood as voedsel, sal aan julle saad verskaf en dit vermeerder, en Hy sal die vrug van julle geregtigheid laat toeneem.

​

​

Bankbesonderhede:

​NG Kerk Somerstrand 

ABSA PE

Rek: 100873188

Takkode: 632005

QR-kode.png

​Indien jy vir 'n spesifieke saak wil bydra, gee asseblief die verwysing, bv. Dankoffers”; “Dankfees”; “Lewensboei”, ens.

​

pexels-anastasia-shuraeva-8795801.jpg

Kontaknommers: Skriba: Marlein van Deemter                        083 270 4853

                       Leraar: Vian du Plessis

                       061 589 1562​

​

E-pos: info@somerstrandgemeente.co.za

​

Kantoortye: Ma., Wo., Vr. 08:00-13:00

​

Eredienstye: Sondagoggend 09:00

Louis Bothasingel 77, Somerstrand, Gqeberha, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ontvang die weeklikse nuusbrief

Thanks for submitting!

bottom of page