Studente & Jong werkendes
Somerstrand Gemeente is baie naby NMU en ander tersiëre opleidingsinstansies geleë. Dus is daar ook baie jongmense en studente in en om die gemeente. Ons wil graag ons roeping uitleef deur die studentegemeenskap te help om nader aan Christus en nader aan mekaar te groei sodat ons vir hierdie woonbuurt en universiteit sout en lig kan wees soos wat Jesus ons geroep het.
Psalms 119:9-10 AFR20
Hoe sal 'n jongmens sy lewenspad suiwer hou? Deur te hou by u woord. Met my hele hart soek ek U; laat my tog nie afdwaal van u bevele nie.

Onthou!
Die studente en jong werkendes is ook deel van die familiediens en ons nooi julle uit om dit saam met die res van die gemeente te deel.


Verskeie gemeentelede en ander mense in die stad het studenteverblyf beskikbaar.
Ons bring jou graag in verbinding met hulle! Kontak die kerkkantoor vir meer inligting: info.ngksomerstrand@gmail.com of per WhatsApp: 083 270 4853
13 Oktober 2026
Huur kontrak is van Januarie tot Desember 2027, waarin die voorwaardes ook uiteengesit word.
Sluit in wi fi, water, enkel bed, lessenaar Elektrisiteit is op pre paid
Deposit van R4500 en huur bedrag van R4200 pm
Kontak is Jac by 0834063394
06.03.2026
Studente verblyf. loop afstand van universiteit. Veilige parkering. Wifi ingesluit. Vir meer inligting kontak Leon Coetsee op 084 883 3503.
12.02.2026
Beskikbaar: Tuinwoonstel. Eie ingang. Gemeubileerd. R4 000 pm. Elektrisiteit ingesluit. Brightonstraat, Somerstrand. Kontaknommer 082 781 8328
Studentverblyf beskikbaar
gemeubeleerde woonstel - slaap, sitkamer, kombuis oopplan area en badkamer - veilige parkering agter elektriese heining. 24/7 sekuriteit, Solarkrag, onbeperkte WiFi, en skoonmaker een keer per week.
Alles ingesluit vir R 5 500 pm.
Leonie Niemand
0826592954
15 Oktober 2026
Volgende behuising is beskikbaar:
Enkelkamer R5300 per maand
Oopplan dubbelkamer R7000
Kontak vir André 072 431 1236
18 September 2026
Behuising vir 'n student. Nagraads, ernstig student.
Kamer, klein badkametjie en klein kombuisie.
Apart ingang en toesluit onderdak parkering.
R4, 600 pm
Kontak: Annemari Ciliers 0724639412
25.02.2026
Behuising vir studente in Somerstrand
Kamers beskikbaar vir 3 persone:
1 enkel en 2 persone wat deel
Kontak: Andre by 072 431 1236

Een kamer beskikbaar in studentehuis in Brewerweg, Somerstrand.
Vir meer besonderhede kontak vir Hannatjie by 0834406914
Wil jy graag meer weet oor ons aksie vir studente en
jong werkendes?

Robert Lloyd
076 085 4415







