top of page

Kontak ons

IMG_2997.jpg

Nuwe intrekkers

Baie welkom by Somerstrand Gemeente. Kontak asseblief die kerkkantoor sodat ons jou inligting kan bywerk.

WhatsApp Image 2025-02-23 at 16.33.58_ce1639cf.jpg

Doop

Baie geluk met julle kleinding. Ons sien uit daarna om hom/haar by die gemeente as dooplidmaat te verwelkom. Kontak asseblief die kerkkantoor vir meer inligting.

caucasian young people standing in church.jpg

Belydenisaflegging

Baie geluk met jou besluit om belydenis van geloof af te lê. Kontak asseblief die kerkkantoor vir meer inligting.

burial flower bouquet.jpg

Begrafnis/Roudiens

Ons innige simpatie met die afsterwe van jou naasbestaande. Kontak asseblief die kerkkantoor vir meer inligting.

wedding rings.jpg

Huweliksbevestiging

Baie geluk met jou voornemende huwelik. Kontak asseblief die kerkkantoor vir meer inligting.

Untitled (600 x 315 mm).png

WhatsApp-groep

Ons sien uit daarna om nuus en gebeure rakende Somerstrand Gemeente met jou te deel. Kontak asseblief die kerkkantoor vir meer inligting.

Kontaknommers: Skriba: Marlein van Deemter                        083 270 4853

                       Leraar: Vian du Plessis

                       061 589 1562​

​

E-pos: info.ngksomerstrand@gmail.com

​

Kantoortye: Ma., Wo., Vr. 08:00-13:00

​

Eredienstye: Sondagoggend 09:00

Louis Bothasingel 77, Somerstrand, Gqeberha, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ontvang die weeklikse nuusbrief

Thanks for submitting!

bottom of page