top of page

Getuienis
(Sending)

Ons is draers van die Goeie Nuus dat God deur Jesus die hele skepping met Homself versoen en ons in ’n hegte verhouding met Hom en met mekaar wil verenig. Ons is op verskeie wyses betrokke by hierdie getuienis oor die wêreld heen.

​

Weens die aard van baie van ons sendelinge se werk, verkies ons om nie inligting aanlyn beskikbaar te stel nie. Kontak asseblief vir Judy Havemann indien jy inligting of nuus oor enige van ons sendelinge verlang.

IMG_2976.jpg

Johannes 17:18 Afr20
Net soos U My in die wêreld ingestuur het, so het Ek ook hulle in die wêreld ingestuur. 

Wil jy graag inskakel by ons sending en getuienisbediening?

IMG-20250218-WA0028.jpg

Judy Havemann

072 403 5426

Kontaknommers: Skriba: Marlein van Deemter                        083 270 4853

                       Leraar: Vian du Plessis

                       061 589 1562​

​

E-pos: info@somerstrandgemeente.co.za

​

Kantoortye: Ma., Wo., Vr. 08:00-13:00

​

Eredienstye: Sondagoggend 09:00

Louis Bothasingel 77, Somerstrand, Gqeberha, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ontvang die weeklikse nuusbrief

Thanks for submitting!

bottom of page