top of page
Fasiliteite
Die Here het ons gemeente geseën met 'n pragtige terrein en geboue wat ons tot eers van sy naam wil gebruik en bestuur.
Die fasiliteite is ook beskikbaar om te huur in die tye wat dit nie vir gemeente-aksies gebruik word nie.
Kerk

Ark
Kontak vir bespreking
Vir enige navrae of inligting rakende verhurings:

Marlein van Deemter
(Kerkkantoor)
084 953 5183
Vir enige navrae of inligting rakende eiendomme & instandhouding:
.jpeg)
Neill Robinson
084 953 5183

André Bower
(Koster)
060 958 1542
bottom of page