top of page
Wie is ons
Ons identiteit
Somerstrand Gemeente is 'n geloofsfamilie wat groei:
Nader aan Christus
Tyd met die Woord
Nader aan mekaar
Tyd met mekaar
Nader aan die gemeenskap
Reik uit!


Ons waardes
Somerstrand Gemeente is geroep om mekaar te begelei in geloofsvorming (LUISTER), sodat ons by God se werk in die wêreld kan aansluit (LEEF).
Ons gemeente verbind ons aan die volgende kernwaardes:
Ons verwelkom almal (Insluitend)
Ons luister na God (Geloofsonderskeidend)
Ons is en maak dissipels (Bybelse geloofsvorming)
Ons gee om (Verhoudings)
Ons reik uit (Gestuur)
Ons waag in die geloof (Waagmoed)

Personeel
Kerkraad







Marlein van Deemter
083 270 4853 info.ngksomerstrand@gmail.com
Lizanne Gerber
072 014 2479 licartetrading@gmail.com
Eiendomme:

.png)
Marius du Preez
083 303 7643
Judy Havemann
072 403 5426 judy.havemann@gmail.com
Marius van Eyk
082 576 5238 info@beautyandnailspe.co.za

Dagbestuur
.jpeg)
Neill Robinson
Eiendomme & Instandhouding
084 953 5183
robinsonvervoer @gmail.com
bottom of page







.jpg)






























_edited_j.jpg)