top of page

Familiediens

Tyd: 9:00 elke Sondagoggend

Plek: Louis Bothasingel 77, Somerstrand, Port Elizabeth (Gqeberha)

By Somerstrand Gemeente praat ons van ‘n Familiediens omdat dit die geleentheid is waar die hele geloofsfamilie, van oud tot jonk, saam aanbid terwyl ons ook ander uitnooi en verwelkom om daarin te deel. Ons doen dit só omdat ons glo dat ons mekaar in die liggaam van Christus nódig het om geestelik te groei.

 

Ons dienste word dus ingerig om almal te verwelkom, tot elke ouderdomsgroep te spreek en elkeen te betrek by die gesamentlike aanbidding met die duidelike fokus op Jesus Christus wat ons Here is! ​

       

 

 

WhatsApp Image 2025-02-23 at 18.20.51_08e11057.jpg

Bring die kinders saam!

Familiediens op YouTube

  • YouTube

Het jy enige navrae oor of wil jy betrokke raak by die familiediens of die musiekbediening?​

20250218_075851_edited.jpg

Ds. Vian du Plessis

061 589 1562

A van Deemter.jpg

Anél van Deemter

076 143 0508

Wil jy graag meer weet oor die familiediens?

IMG_20250219_083905.jpg

Biffy Joubert

+27 83 534 4173

Kontaknommers: Skriba: Marlein van Deemter                        083 270 4853

                       Leraar: Vian du Plessis

                       061 589 1562

E-pos: info@somerstrandgemeente.co.za

Kantoortye: Ma., Wo., Vr. 08:00-13:00

Eredienstye: Sondagoggend 09:00

Louis Bothasingel 77, Somerstrand, Gqeberha, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ontvang die weeklikse nuusbrief

Thanks for submitting!

bottom of page