top of page
Studente/Jong Werkendes
Thu, 27 Aug
|Location is TBD
Word deel van 'n Studente/Jong Werkende geloofsgemeenskap. Hierdie is 'n gemaklike geleentheid waar jy kans het om ander studente te leerken terwyl jul saam deur die Woord in jul verhouding met die Here groei. Kontak gerus vir ds. Vian vir verdere navrae op Whatsapp: 061 589 1562


bottom of page

