top of page

Hemelvaartdiens 2025

Ons dank die Here vir 'n geseënde oggend.
Pragtige sonsopkoms!
Pragtige sonsopkoms!

Ons het ons nuwe gebruik voortgesit en weer ons Hemelvaartdiens 06:30 die oggend gehad. Dit was 'n geseënde oggend en ons dank die Here vir elkeen wat vroeg opgestaan het en voor skool en weer saam met ons die Here kom aanbid het. Ons loof Hom elke seënng, maar op hierdie oggend, spesifiek vir sy Hemelvaart.



 
 

Kontaknommers: Skriba: Marlein van Deemter                        083 270 4853

                       Leraar: Vian du Plessis

                       061 589 1562

E-pos: info@somerstrandgemeente.co.za

Kantoortye: Ma., Wo., Vr. 08:00-13:00

Eredienstye: Sondagoggend 09:00

Louis Bothasingel 77, Somerstrand, Gqeberha, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ontvang die weeklikse nuusbrief

Thanks for submitting!

bottom of page