MTR Smit 'High Tea'
- Natania du Plessis
- Apr 5
- 1 min read
Wat is nou lekkerder as 'n pamperlang saam met koek en tee?

Van ons gemeentedogtertjies en twee brawe manne het Saterdag 'n gesellige "high tea" saam met die dogtertjies van Huis 8 by MTR Smit Kinderoord geniet.
Baie dankie vir almal se deelname.
Spesiaal dankie aan tannie Marlene vir die heerlike plaatkoeke!